Modulekode | PMN 701 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Die aard en omvang van eiendomsbelegging, doelwitte van eiendomsbeleggers, deelnemers aan die eiendomsbeleggingsproses, die beleggingsbesluitnemingsproses, beleggingskriteria, beleggingstyd-horisonne, besluitnemings-benaderings. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Konstruksie-ekonomie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App